Samantha Eggar

Samantha Eggar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Victoria Louise Samantha Marie Elizabeth Therese Eggar
Geboorte 5 Maart 1939 (1939-03-05)
Nasionaliteit Engels
Kinders Nicolas Stern
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1960–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Samantha Eggar (gebore 5 Maart 1939) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Walk Don't Run (1966), Doctor Dolittle (1967), The Molly Maguires (1970), en The Brood (1979).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search